Registreer nou vir somersportoefeninge

Amptelike somersportoefeninge begin op 5 Oktober, maar leerders moet vooraf vir sessies registreer. Leerders wat nie registreer nie, sal nie hierdie oefeninge mag bywoon nie. Registreer aanlyn by die volgende skakels – gebruik jou @bloemhofschool-adres om toegang tot die vorm te verkry:

Atletiek:

Swem en Waterpolo:

Tennisoefeninge is reeds aan die gang en gaan voort soos met die spelers gereël.