COVID-nuusflits 12 (11 September 2020)
Posted on11 Sep 2020
Comments0
Hierdie week se COVID-nuusflits kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 beskikbaar.Kry... Read More
Graad 9’s: Ruiling op toetsrooster
Posted on11 Sep 2020
Comments0
Graad 9’s word op ’n belangrike kennisgewing gewys rakende die toetsperiode op 17 September: Die geskeduleerde Engels- en Afrikaanstoetse ruil om. Graad... Read More
Toetslokale: 14-18 September
Posted on11 Sep 2020
Comments0
Toetsperiodes vir graad 8- tot 11-leerders is van volgende week af vir Maandae en Donderdae geskudleer – raadpleeg www.bloemhofschool.co.za/toetsrooster om te sien... Read More