
Die HMS Bloemhof se nuwe Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) en Huisleiers vir 2020/21 is op Vrydag, 11 September 2020 aangekondig. Dit is via ’n regstreekse uitsending vanuit die skoolhoof se kantoor op YouTube gedoen sodat graadgroepe wat nie by die skool is nie, dit ook kon beleef.
Vier verteenwoordigers in grade 8, 9 en 10 en 14 leerders in 11 (10% van die graadgroep) is demokraties deur die leerders van die skool vir die VRL verkies. Die Huisleiers – die rasieleiers van Huis Hofmeyr, Huis Joubert en Huis Neethling – is deur die graad 11-groep verkies.
Name word alfabeties volgens van gelys.
GRAAD 8
- Juané Maass
- Moya Marais
- Sophia Schwartz
- Chrystan Wagenstroom
GRAAD 9
- Annalien Hurter
- Sunelle Maass
- Sumari van Blerk
- Janke-Martine Viljoen
GRAAD 10
- Carmen Bonsma
- Kyanti Greyling
- Lona Mhaga
- Ghite Scholtz
GRAAD 11
- Tia Bruwer
- Anne-Marie Celliers
- Augusta-Mari Dercksen
- Julia du Preez
- Cleoni Esterhuyse
- Annomart Fourie
- Lia Krieg
- Danika Singleton
- Cheri Snyman
- Lenka Steenkamp
- Zara van der Westhuizen
- Lily Venter
- Mienke Viljoen
- Sheena Williams
- Ané de Villiers
- Jessica Hess
- Salomé Lourens
- Yanti Prins
- Ghite Scholtz
- Mienke Botha
- Nita de Jager
- Odi Ebersohn
- Cleoni Esterhuyse
- Linda Mentz
- Anine Oosthuizen
- Hildegard Pretorius
- Danika Singleton
- Anais Terblanche
- Zara van der Westhuizen
- Mienke Viljoen
HUISLEIERS – HUIS HOFMEYR
- Megan Breytenbach
- Jani du Plessis
- Dionée du Toit
HUISLEIERS – HUIS JOUBERT
- Lienkie Keyser
- Ferran Linders
- Hildegard Pretorius
HUISLEIERS – HUIS NEETHLING
- Natasha Styger
- Anais Terblanche
- Janita Visser
Die inhuldigingseremonie vind op Woensdag, 23 September 2020 in die Bloemhof Sentrum plaas, maar weens COVID-inperkingsregulasies, sal dié geleentheid ook aanlyn uitgesaai word.. Die hoofleiers en huiskapteine sal tydens dié geleentheid aangekondig word.
Veels geluk aan hierdie leerders en hul ouers/voogde.