Kaela eindig onder top 20 in Wiskundekompetisie
Geplaas op31 Aug 2020
Kommentare0
Kaela de Villiers het vanjaar onder die top 20-leerders in Die Burger se wiskundekompetisie geëindig.
VRL en Huisleiers: Lys van genomineerdes
Geplaas op31 Aug 2020
Kommentare0
Leerders wat hulself vir die VRL en Huisleiers verkiesbaar gestel het, se nominasies is nou beskikbaar en kan aanlyn besigtig word: VRL-nominasies... Lees verder