Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

My doofheid. My toevlug.

 “Wanneer ek nuwe mense ontmoet, is my eerste instink om my doofheid vir so lank as moontlik vir myself te hou.” Só skryf Rentia-Marié Meyer, ’n graad 12-leerder, in ’n rubriek wat op 26 Augustus op Netwerk24 gepuliseer is.

“Dit is nie oor ek skaam is nie, maar ek het al ervaar dat mense dan eerder my gehoorgestremdheid sien, pleks van net ’n gewone 18-jarige meisie.”

Lees HIER waarom Rentia se doofheid ook haar toevlug is.