Skryf nou in vir Blitsbrein Junior

Is jy die volgende Blitsbrein? Bloemhoffers in grade 8-11 word herinner om vir Blitsbrein Junior in te skryf – klik HIER vir meer inligting. Die sluitingsdatum is môre (8 Julie 2020).

Rig gerus enige navrae aan vra vir me. Venessa de Beer (venessa@bloemhofschool.co.za).