Boland Hokkie: Julie-nuusbrief

Boland Hokkie se Julie-nuusbrief kan HIER afgelaai word.
 
Spelers en hul ouers word daarop gewys dat Boland Hokkie na ‘n nuwe databasis migreer en dat daar hiervoor geregistreer moet word. As daar nie geregistreer word nie, sal ouers/spelers nie enige verdere kommunikasie vanaf Boland Hokkie ontvang nie.
 
Hierdie beïnvloed die volgende persone:
  • Ouers van spelers
  • Afrigters
  • Spanbestuurders
  • Skeidsregters
  • Skole
Indien ouers en spelers op hoogte van Boland Hokkienuus gehou wil word, registreer nou. Besonderhede hieroor verskyn in die nuusbrief.