COVID-geval by Bloemhof
Posted on08 Jun 2020
Comments0
Een van Bloemhof se personeellede het positief vir COVID-19 getoets. Alle protokol is noukeurig gevolg, maar die skool wag steeds op ’n... Read More
Maak ’n afspraak om die Klerebank te besoek
Posted on05 Jun 2020
Comments0
Ouers wat die Klerebank wil besoek, sal van volgende week af toegelaat word om dit te doen. Let asb. op die volgende... Read More
Skool verdaag Vrydag om 13:00
Posted on04 Jun 2020
Comments0
Die skool sal môre (Vrydag, 5 Junie) om 13:00 vir die graad 12’s sluit. Die Klerebank sal gevolglik ook om 13:00 sluit... Read More
Klerebank sluit 5 Junie vroeër
Posted on03 Jun 2020
Comments0
Die Klerebank sal Vrydag, 5 Junie reeds om 14:00 sluit. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by... Read More
Matrieks terug by die skool
Posted on02 Jun 2020
Comments0
Ten spyte van die onsekerheid oor of skole op 1 Junie 2020 wel sou open, was 117 van die HMS Bloemhof se... Read More
Boodskap vir Graad 8- en 9-ouers
Posted on02 Jun 2020
Comments0
Graad 8- en 9-leerders word herinner dat e-leer vir hulle in alle vakke voortgaan. ’n Spesiale “wifi-hotspot” word tans in die parekeerarea... Read More
Huis Bloemhof: Brief aan ouers i.v.m. korting
Posted on02 Jun 2020
Comments0
Koshuisouers het reeds ’n brief in verband met korting op koshuisfooie weens COVID-19 ontvang, maar dit kan ook HIER afgelaai word. Het... Read More
Klerebank: Prysverhoging tree binnekort in werking
Posted on01 Jun 2020
Comments0
Die Klerebank stel tans ’n nuwe pryslys op; dit sal gekommunikeer word sodra dit voltooi is. Intussen word ouers en leerders herinner... Read More
Oud-leerders: Doen aansoek vir die Rhodesbeurs
Posted on01 Jun 2020
Comments0
Gegradueerde oudleerders word herinner dat aansoeke vir die gesogte Rhodesbeurs nou ingewag word. Wat is die Rhodesbeurs? Brosjure Inligting vir aansoekers Het... Read More
