Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Koffie Koppie kan met Vadersdag help

Koffie Koppie is steeds gesluit, maar wil graag help om Vadersdag (Sondag, 21 Junie 2020) ekstra spesiaal te maak. Sien gerus die advertensie vir ’n Vadersdag-geskenkpak wat tot en met Donderdag, 18 Junie bestel kan word. Vir navrae, kontak gerus vir Chanelle Fourie by koffiekoppie.sbos@gmail.com.

Lewer kommentaar