Oudleerder wen by Woordtrofees
Posted on08 May 2020
Comments0
Toe René Cloete in 2017, haar matriekjaar by die HMS Bloemhof, ’n studiebeurs tydens die kykNET Nasionale Toneelspelkompetisie gewen het, het sy geweet sy kan haar hart volg en toneelspel meer as net ’n stokperdjie maak. Lees hier wat sy te sê het.
E-leer 2020: Terugvoer van ouers en leerders
Posted on07 May 2020
Comments0
Ons is dankbaar vir die terugvoer wat ons van ouers ontvang rakende die wyse waarop Bloemhof e-leer toepas en die geleidelike heropening... Read More
Prys vir Wiskundedepartement
Posted on07 May 2020
Comments0
Met akademie wat tydens vlak 4 van die inperking voortgaan, het Bloemhof se Wiskundedepartement prys ontvang vir die manier waarop hulle werk... Read More
Graad 9-ekspo: inhandigingsdatum
Posted on04 May 2020
Comments0
Alle graad 9-leerders word op die volgende belangrike kennisgewing van me. Ertru Hattingh gewys: Die inhandigingsdatum van die finale Ekspoverslag, met al die... Read More
Stelselmatige heropening van die skool
Posted on04 May 2020
Comments0
Ouers, leerders en personeel word op HIERDIE skrywe van die skoolhoof gewys. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by... Read More
