Graad 12-leerders keer op Maandag, 1 Junie 2020 terug skool toe. Hulle is die eerste groep leerders om terug te keer namate die skool stelselmatig heropen. Die volgende twee dokumente is vir die graad 12’s beskikbaar:
- +27 (0)21 887 3044
- admin@bloemhofschool.co.za
- Kochstraat, Stellenbosch