Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Inligting vir week van 25-29 Mei 2020

Leerders sal in die week van 25-29 Mei nie enige nuwe akademiese werk ontvang nie en kan daardie week gebruik om take in te haal, moeilike werk te hersien of om te rus. Intussen word daar gevra dat leerders steeds pligsgetrou aandag aan hul akademie sal gee en met hul opvoeders in verbinding sal tree indien hulle vrae het of onseker oor take/opdragte is.