Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Graad 9-ekspo: inhandigingsdatum

Alle graad 9-leerders word op die volgende belangrike kennisgewing van me. Ertru Hattingh gewys:
 
Die inhandigingsdatum van die finale Ekspoverslag, met al die onderafdelings, word tot Maandag, 1 Junie 2020 uitgestel.
 
Graad 9’s moet asseblief die finale verslag aan hul mentor e-pos. Die Interne Ekspo vind nie meer plaas nie, dus hoef daar nie ’n plakkaat gemaak te word nie. Die mentors sal die projekte merk en indien die Stellenbosch Streeksekspo nog voortgaan, sal die projekte wat daarvoor ingeskryf gaan word geïdentifiseer word.
 
Ons is bewus daarvan dat daar leerders is wat sukkel om hul finale resultate te kry. Ons sal die assesering aanpas aan die leerders deurstuur sodat sodanige projekte ook regverdig beoordeel kan word.