Huis Bloemhof: Belanrike inligting vir ouers en inwoners
Posted on31 May 2020
Comments0
Belangrike inligting vir die inwoners van Huis Bloemhof en hul ouers word dringend deurgegee. Let asb. daarop dat die terugkeerdatum nie 1... Read More
COVID-19: Gids vir Graad 12’s
Posted on30 May 2020
Comments0
’n Gids vir ons graad 12’s, wat op Maandag, 1 Junie 2020 terugkeer skool toe, kan nou HIER afgelaai word. Het jy... Read More
Graad 9’s: Inhandiging van Ekspo
Posted on29 May 2020
Comments0
Graad 9 Ekspo: Inhandiging van finale verslag, Maandag 1 Junie 2020 Slegs die finale verslag word in EEN dokument ingehandig. Die stappe... Read More
Geen omruilings by Klerebank
Posted on29 May 2020
Comments0
Die Klerebank sal van volgende week weer oop wees vir die leerders wat graadgewys teruggekeer het skool toe. Let egter daarop dat... Read More
COVID-19 en die terugkeer skool toe
Posted on28 May 2020
Comments0
’n Amptelike inligtingsdokument in verband met die terugkeer van leerders, die veiligheidsregulasies en die protokol wat gevolg moet word, is nou beskikbaar.... Read More
Graad 12’s: Brief en klasrooster nou beskikbaar
Posted on27 May 2020
Comments0
Graad 12-leerders keer op Maandag, 1 Junie 2020 terug skool toe. Hulle is die eerste groep leerders om terug te keer namate... Read More
Opsionele Bloemhof-maskers
Posted on26 May 2020
Comments0
Wanneer leerders terugkeer skool toe, sal die dra van maskers verpligtend wees. EFFEKLEURIGE MASKERS Bloemhof verkies dat ons dogters effekleurige maskers dra... Read More
Voorlopige Boland Atletiekspan
Posted on18 May 2020
Comments0
Die voorlopige Boland Atletiekspan is nou HIER beskikbaar. Veels geluk aan Anneken Viljoen en Azrea Sylvester wat in die span opgeneem is. Me. Justine... Read More
Inligting vir week van 25-29 Mei 2020
Posted on11 May 2020
Comments0
Leerders sal in die week van 25-29 Mei nie enige nuwe akademiese werk ontvang nie en kan daardie week gebruik om take... Read More
Gr. 9-ekspo: Aangepaste asseseringsmatriks
Posted on08 May 2020
Comments0
Graad 9-leerders kan nou die aangepaste asseseringsmatriks vir hul Ekspo-projek HIER aflaai. Die finale inhandingsdatum is 1 Junie 2020. Het jy al na die... Read More