Fransleerders: Boodskap van Mme. Delmage
Posted on15 Apr 2020
Comments0
Graad 8- tot 12-leerders wat Frans as vak neem, word op die volgende boodskap van Mme. Steffy Delmage gewys: Bonjour à tous !Some... Read More
Inperking: Videoboodskap van die skoolhoof
Posted on14 Apr 2020
Comments0
Me. Wilna van Heerden deel graag die volgende boodskap: https://www.bloemhofschool.co.za/wp-content/uploads/2020/04/968c9dbb-03f6-4b46-a577-4bf93b712d47.mp4 Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by... Read More
Vakveranderinge: Sperdatums vir 2020
Posted on14 Apr 2020
Comments0
ILeerders word herinner dat die sperdatums vir vakveranderinge in 2020 as volg is: Graad 11’s: Maandag 20 April 2020 Graad 8-12’s: Woensdag... Read More
Kwartaal 1 se Fidelis is nou aanlyn!
Posted on14 Apr 2020
Comments0
Die redaksielede van ons skoolkoerant, die Fidelis, het hard gewerk om kwartaal 1 se uitgawe aanlyn te publiseer. Lees gerus HIER, want daar... Read More
Whatsapp-groepe vir Wiskunde
Posted on09 Apr 2020
Comments0
Me. Desiré Coetzee (Vakhoof: Wiskunde en Wiskundige geletterdheid) herinner leerders dat daar Wiskunde Whatsappgroepe vir elke graad gestig is. Dit is belangrik... Read More
Gratis koderingskursus (Coding Course) 8-15 April 2020
Posted on06 Apr 2020
Comments0
CodeSpace bied aan alle Bloemhoffers die geleentheid om ’n gratis koderingskursus getiteld “Intro to Coding” te doen. Die kursus vind van 8 tot... Read More
Ondersteuningsmateriaal vir Graad 12’s
Posted on06 Apr 2020
Comments0
Die skool het die volgende ondersteuningsmateriaal vir Graad 12-leerders ontvang en bring dit onder ons matrikulante se aandag: Minister Schafer on matric... Read More
COVID-19 NASIONALE INPERKING 2020
Posted on01 Apr 2020
Comments0
INLIGTINGSDOKUMENT EN PROTOKOL Hierdie blad dien as platform vir ouers, leerders en personeel om op hoogte te bly van hoe die COVID-19... Read More
Sterkte met die kwartaal!
Posted on01 Apr 2020
Comments0
Dit is ’n ongewone begin vir die nuwe skoolkwartaal, maar ons glo en vertrou dat dit met ons leerders, ouers en opvoeders... Read More