Om seker te maak ons leerders se kontakbesonderhede is korrek en op datum, vra ons dat leerders asb. ’n Google Form voltooi. Dit sal slegs sowat 1 minuut neem.
Die data sal gebruik word om die skool se administrasiestelsel op te dateer sodat noodsaaklike kontakbesonderhede van ons leerders vir die personeel beskikbaar is.