Somersporttoekennings 2020

Die somersporttoekennings word normaalweg tydens ’n saalopening aangekondig, maar weens die Nasionale Inperking doen ons graag die aankondiging hier.  Laai gerus ’n opsomming van die somersportsoorte HIER af.

Veels geluk aan die volgende leerders wat as die beste junior- en senior sportspelers vir die 2019/2020 somersportseisoen aangewys is:

ATLETIEK:

  • Beste Junior Baanatleet: Zahni Smit
  • Beste Senior Baanatleet: Anneken Viljoen
  • Beste Junior Veldatleet: Jessica Hess
  • Beste Senior Veldatleet: Kate Thiart

SWEM:

  • Beste junior swemmer: Yanti Prins
  • Beste senior swemmer: Abigail Calitz

WATERPOLO: 

  • Beste junior waterpolospeler: Marné Louw
  • Beste senior waterpolospeler:  Lisa Kruger

Ons wens ook die nuutverkose kapteine vir die wintersportseisoen geluk:

LANDLOOP:

  • Kaptein: Cimòn van der Westhuizen
  • Onderkaptein: Carlin Jacobs

HOKKIE: 

  • Kaptein: Michaela Doubell
  • Onderkaptein: Eljah de Wet

NETBAL:

  • Kaptein: Catelyn Klose
  • Onderkaptein: Lenka Steenkamp