’n Belangrike opname word tans gedoen om te bepaal hoeveel van ons leerders het voldoende toegang tot afstandsonderrig. Die volgende is belangrik:
- Dit moet asb. deur die leerders ingevul word (en nie deur ouers/voogde nie)
- Gebruik asb. jou naam en van en nie ‘n skuilnaam nie
- Lys asb. al die vakke en opvoeders by die laaste vraag indien jy “Ja” geantwoord het
- Die opname is ook by bit.ly/hmsbeleer beskikbaar
VOLTOOI ASB. DIE OPNAME TEEN VRYDAG 17 APRIL OM 12:00