Ekstra klasse in Wiskunde en WG
Posted on09 Mar 2020
Comments0
Ekstra Wiskunde- en WG-klasse word gratis by die skool aangebied. Skryf jou naam op die lys op die deur van onderstaande klasse... Read More
Program: HS Brackenfell-netbaltoernooi (14 Maart 2020)
Posted on09 Mar 2020
Comments0
KENNISGEWING VIR NETBAL o.14A, o.15A, o.16A, o.17A en o.18A Die speelrooster vir die HS Brackenfell-netbaltoernooi is HIER beskibaar. Het jy al na... Read More
Kennisgewing vir graad 11-ouers: Matriekafskeid 2020
Posted on09 Mar 2020
Comments0
KENNISGEWING VIR GRAAD 11-OUERS Baie dankie aan al die graad 11-ouers wat die briewe vir betrokkenheid by die Matriekafskeid voltooi het –... Read More
Foto’s: o. 14A DF Malan-hokkietoernooi 2020
Posted on08 Mar 2020
Comments0
7 MAART 2020 HS DURBANVILLE, Kaapstad Leon PIRON
d6 Cashless: Kaarte nou beskikbaar
Posted on06 Mar 2020
Comments0
d6 Cashless het nou, as toetslopie, 30 kontantlose kaarte by die Koffie Koppie beskikbaar. ’n Eenmalige bedrag van R35 is betaalbaar om... Read More
Foto’s: Gholfdag 2020
Posted on06 Mar 2020
Comments0
5 Maart 2020 Stellenbosch Gholfbaan Annegret Serfontein, Lalagen Joubert, kyla de Villiers Alle fotos Boule Gholf
Reëlings tydens Woordfees
Posted on04 Mar 2020
Comments0
Die Toyota US Woordfees begin op Vrydag 6 Maart en ’n aantal produksies vind in die Bloemhof Sentrum en -skoolsaal plaas. Ons... Read More
Stigtersdag 2020: skool verdaag om 13:15
Posted on04 Mar 2020
Comments0
Stigtersdag word op Vrydag 13 Maart 2020 gevier en die skool sal reeds om 13:15 verdaag. Leerders word op die volgende roosterwysiging vir... Read More
Uitslae: Waterpolo 28 Feb 2020
Posted on03 Mar 2020
Comments0
Waterpolo-uitslae van 28 Februarie se wedstryde, asook die o.15 Oakhill Waterfront Chukka Festival, is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe... Read More
Tennisuitslae: Week van 24 Feb 2020
Posted on03 Mar 2020
Comments0
Die laaste tenniswedstryde vir kwartaal 1 is verlede week gespeel en die uitslae is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect... Read More

