- 19 March 2020
- | 14:23
- | Kennisgewings
Graad 8- tot 12-leerders wat kuns as vak by die PJ Olivier Kunssentrum neem, word herinner aan die opdrag wat vir die verlengde vakansie aan hulle uitgereik is. Die opdrag kan HIER afgelaai word.
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos