COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-19: Inligting sal volg

’n Skrywe in verband met COVID-19 en hoe dit ons akademiese, sport- en kultuuraktiwiteite raak, sal aan ouers, leerders en personeel gekommunikeer word sodra dit beskikbaar is.

Intussen vra ons dat ouers, leerders en personeel geduldig en kalm sal wees.

Ons doen ook ’n beroep op ouers om nie die skool se ontvangs onnodig te bel om te hoor of daar reeds inligting beskikbaar is nie.  Inligting sal op die d6-Connect en op die skool se digitale kennisgewingbord by https://www.bloemhofschool.co.za/kennisgewings/ gedeel word.

Lewer kommentaar