Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Ekstra klasse in Wiskunde en WG

Ekstra Wiskunde- en WG-klasse word gratis by die skool aangebied. Skryf jou naam op die lys op die deur van onderstaande klasse voor tweede pouse indien jy vir ’n ekstra klas wil kom.

Klasse is van 14:30 – 15:30.

Maandae:

  • Gr. 8-9, me. Reynolds, k. 30
  • Gr. 10 – 12, me. Paul, k. 25

Dinsdae:

  • Gr. 8 – 9, me. Reynolds, k. 30

Woensdae:

·      Gr. 10 – 12, me. Killian, k. 24

Donderdae:

  • Gr. 8 – 9, me. Keller, k.10
  • Gr. 10 – 12, me. Coetzee, k.30

’n Ekstra handboek wat gebruik kan word, is die Pythagoras-reeks en kan by http://www.fisichem.co.za/maths/ bestel word. 

Vir engie navrae, kontak asb. vir me. Desiré Coetzee by desire@bloemhofschool.co.za.