COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

d6 Cashless: Kaarte nou beskikbaar

d6 Cashless het nou, as toetslopie, 30 kontantlose kaarte by die Koffie Koppie beskikbaar.  ’n Eenmalige bedrag van R35 is betaalbaar om die kaart te kry waarna ouers en hul dogters die kaarte kan gebruik om sonder kontant by die snoepie te koop.  Dit word alles vanuit die d6 Connect (onder d6 Cashless) bestuur.

Meer besonderhede oor hoe d6 Cashless werk, is HIER beskikbaar.