COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Stigtersdag 2020: skool verdaag om 13:15

Stigtersdag word op Vrydag 13 Maart 2020 gevier en die skool sal reeds om 13:15 verdaag.  Leerders word op die volgende roosterwysiging vir Vrydag 13 Maart gewys:

 

  • 07:40 – 08:15 | Per. 1
  • 08:20 – 08:55 | Per. 2
  • 09:00 – 09:35 | Per. 3
  • 09:40 – 10:15 | Per. 4
  • 10:15 – 10:35 | Pouse (Verversings vir volwassenes in die skoolsaal)
  • 10:35 – 11:10 | Per. 5
  • 11:15 – 11:45 | Per. 6
  • 11:45 – 12:00 | Leerders stap die Sentrum binne
  • 12:00 – 13:00 | Stigtersdagverrigtinge in die Sentrum
  • 13:00 – 13:15 | Verversings vir Leerders soos hulle die Sentrum verlaat