Skole heropen op 15 April 2020
Posted on20 Mar 2020
Comments0
Die WKOD het laat weet dat die skool op Woensdag 15 April 2020 heropen (en nie 14 April soos aanvanklik gekommunikeer nie). Het... Read More
Verlengde vakansiewerk vir PJ Olivier-leerders
Posted on19 Mar 2020
Comments0
Graad 8- tot 12-leerders wat kuns as vak by die PJ Olivier Kunssentrum neem, word herinner aan die opdrag wat vir die... Read More
Sportuitslae: 9-15 Maart 2020
Posted on16 Mar 2020
Comments0
Sportuitslae van verlede week se atletiek, hokkie en netbal is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by... Read More
COVID-19: Belangrike inligting soos op 16 Maart 2020
Posted on16 Mar 2020
Comments0
’n Belangrike skrywe met inligting rakende die skool se akademiese, sport- en kultuuraktiwiteite rondom die COVID-19 pandemie is nou HIER beskikbaar. Het jy al... Read More
Boland Hokkie-proewe vir eers gekanselleer
Posted on16 Mar 2020
Comments0
Sien asb. die kennisgewing van Boland Hokkie HIER waarin proewe vir eers gekanseleer word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
COVID-19: Inligting sal volg
Posted on16 Mar 2020
Comments0
’n Skrywe in verband met COVID-19 en hoe dit ons akademiese, sport- en kultuuraktiwiteite raak, sal aan ouers, leerders en personeel gekommunikeer... Read More
COVID-19: Belangrike kennisgewing (13 Maart 2020)
Posted on13 Mar 2020
Comments0
’n Belangrike kennisgewing in verband met COVID-19 is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 af.Hokkie-... Read More
Sportprogram: Hokkie Somerset College o.14-toernooi
Posted on12 Mar 2020
Comments0
Die program vir die o.14 hokkietoernooi wat volgende week by Somerset College plaasvind, kan HIER gevind word. Het jy al na die... Read More
Sportprogram: Hokkie teen HS Strand
Posted on12 Mar 2020
Comments0
Die sportprogram vir die hokkiewedstryde teen Hoërskool Strand (18 Maart 2020) is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
Wedstrydbepalings: Netbal teen HS Strand
Posted on09 Mar 2020
Comments0
Wedstrydbepalings vir die netbalwedstryde teen HS Strand (18 Maart 2020) is HIER beskikbaar. Let asb. daarop dat die o.14-, o.17- en o.18-wedstryde by Bloemhof... Read More