COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Atletiek: Dagbreek Straatmyl 2020

Die tiende DAGBREEK STRAATMYL vind op Woensdag 4 Maart 2020 in Victoriastraat, Stellenbosch as deel van die Toyota US Woordfees plaas en atlete kan nou vir die skolewedloop inskryf.
 
Die eerste wedloop begin om 18:00 en registrasie vind vanaf 16:00 voor Dagbreek Manskoshuis in Victoriastraat, Stellenbosch plaas.  ’n Inskrywinsvorm kan HIER afgelaai word.

Lewer kommentaar