COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Leerderafwesigheid

KENNISGEWING:  AFWESIGHEID

Neem asb. kennis dat indien u dogter vir ‘n volle skooldag afwesig is, u asb. die skool skriftelik in kennis moet stel voor 10:00 op die betrokke dag deur ‘n e-pos na afwesighede@bloemhofschool.co.za te stuur.

Mediese sertifikate kan ook aan dieselfde e-posadres gerig word, totdat u dogter terug is by die skool en die oorspronklike sertifikaat by ontvangs ingedien moet word vir rekorddoeleindes.

Afwesighede kan ook op die d6 Connect-toep (app) onder Leerderinligting aangebring word.

Versoeke vir spesiale verlof in skooltyd gaan steeds slegs aan die adjunkhoof, mev. Winnie Viljoen by winnie@bloemhofschool.co.za.

Ons waardeer u samewerking in die verband.

Lewer kommentaar