Groot gees by 4M 2020
Posted on19 Feb 2020
Comments0
Die huisleiers lei die atlete-optog tydens die 4M. Foto: Stephan Meyer Drie punte… Dit is die totaal wat nodig was vir die... Read More
Voertuie op die skoolterrein
Posted on19 Feb 2020
Comments0
Die skool doen ’n beroep op ouers/voogde om nie soggens en in die middae hul dogters binne-in die skoolterrein af/op te laai... Read More
Skool verdaag om 13:10, geen sport vanmiddag
Posted on19 Feb 2020
Comments0
Die skool sal vanmiddag (Woensdag 19 Februarie 2020) om 13:10 verdaag. Let asb. daarop dat daar vanmiddag geen sportoefening of kondisionering sal... Read More
Netbal- en hokkieproewe
Posted on19 Feb 2020
Comments0
Netbal- en hokkieproewe wat hierdie week sou plaasvind, is uitgestel: NETBALPROEWE Maandag 24 én Woensdag 26 Februarie 14:30-17:00 o. 14: Baan 2... Read More
Foto’s: 4M 2020
Posted on19 Feb 2020
Comments0
18 Februarie 2020 Coetzenburg, Stellenbosch STEPHAN MEYER, ANNEGRET SERFONTEIN Alle fotograwe Stephan Meyer Annegret Serfontein Leon Piron Chris Hitchcock

