Kennisgewing van Klerebank

KENNISGEWING: KLEREBANK

Die Klerebank gee graag die volgende kennisgewing deur:

  • Die Klerebank sluit eerskomende Vrydag (21 Februarie 2020) reeds om 13:30
  • Die Klerebank sal Dinsdag, 25 Februarie eers om 11:00 oopmaaak en dus sal die winkel nie eerste pouse oop wees
  • Let asb. daarop dat die Klerebank nie ouers rakende die verkoop van tweede handse klere kontak nie – ouers kan die Klerebank kontak indien hulle wil weet of tweedehandse klere reeds verkoop is

Lewer kommentaar