Oefentye: Wintersportsoorte
Posted on28 Feb 2020
Comments0
Die oefentye vir ons wintersportsoorte (hokkie, netbal en landloop) is nou by www.bloemhofschool.co.za/oefentye beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect... Read More
Wedstrydbepalings: Waterpolo 28 Feb 2020
Posted on28 Feb 2020
Comments0
Wedstrydbepalings vir vanmiddag se waterpolowedstryde is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 af.Sportoefeninge het reeds... Read More
Boland Atletiek – belangrike inligting
Posted on28 Feb 2020
Comments0
KENNISGEWING: ATLETIEK Boland-atlete word op die volgende belangrike inligting gewys wat van Boland Atletiek ontvang is: BRIEFING DOCUMENT FOR THE BOLAND ATHLETICS... Read More
Atletiek: Dagbreek Straatmyl 2020
Posted on24 Feb 2020
Comments0
Die tiende DAGBREEK STRAATMYL vind op Woensdag 4 Maart 2020 in Victoriastraat, Stellenbosch as deel van die Toyota US Woordfees plaas en... Read More
Atletiek: Bloemhoffers presteer by Boland Kampioenskappe
Posted on24 Feb 2020
Comments0
Baie geluk aan die Bloemhof-atlete wat die afgelope naweek aan die Boland Kampioenskappe-atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Volledige uitslae sowel as ‘n lys van... Read More
Spanlys: 4M-swemgala
Posted on24 Feb 2020
Comments0
Die spanlys vir die 4M-swemgala is HIER beskikbaar. Laai die program vir die gala HIER af. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
Uitslae: Tennis 17 Feb 2020
Posted on21 Feb 2020
Comments0
Tennisuitslae van hierdie week se wedstryde is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6 af.Sportoefeninge het... Read More
Beheerliggaamtussenverkiesing: Kandidate
Posted on21 Feb 2020
Comments0
Die Beheerliggaamtussenverkiesing vind op 27 Februarie 2020 plaas en skakels na die drie kandidate se verkorte CV’s kan hier onder gevind word:... Read More
Spanlys: Tenniswedstryde 24 Feb 2020
Posted on21 Feb 2020
Comments0
Die spanlys vir Maandag 24 Februarie se tenniswedstryde is HIER beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6... Read More

