Matriekafskeid 2020: Ouervergadering

KENNISGEWING VIR GRAAD 11-OUERS

Matriekafskeid Ouervergadering vir graad 11-ouers 
28 Januarie 19:00 
Lesingslokaal (Kamer 4) 

Ons nooi graag alle graad 11-ouers en -voogde na ’n graad 11-oueraand waar ouers het die geleentheid het om die graadhoof, me Elana Kruger, sowel as die graad 11-registerpersoneel te ontmoet. 

Soos die gebruik by Bloemhof is, sal die graad 11-leerders en hul ouers weer vanjaar die matriekafskied vir die graad 12’s aanbied. Alle ouers wat belangstel om betrokke te raak, word na die inligtingsessie uitgenooi waarna die komitee met vanjaar se beplanning sal begin.
 
Navrae kan aan me. Kruger gerig word: elana@bloemhofschool.co.za 

Lewer kommentaar