Clara Dudley en Lana Prins word deur Michelle Steyn omhels. Clara en Lana beklee saam die tweede klasposisie. Foto: Leon Piron

Die Klas van 2019 se lang gewag vir hul NSS-uitslae het op Woensdag 8 Januarie ten einde geloop toe hulle gehoor het dat álmal die eksamen geslaag het. Met 93,33% is Alexandra van der Spuy as die Dux-leerder aangekondig, terwyl 11 ander Bloemhoffers op die Top 10 verskyn:

1. Alexandra van der Spuy (93,33%)
2. Clara Dudley en Lana Prins (93,00%)
3. Talyah Greyling (92,33%)
4. Cara Lourens (92,00%)
5. Michelle Steyn (91,67%)
6. Ninke Radley (91,33%)
7. Mia Janse van Rensburg (90,00%)
8. Jenna van Eck (89,83%)
9. Alexa Genis en Carly Hörstmann (89,67%)
10. Daniélle Olivier (89,50%)  

Alexandra van der Spuy en haar ma, Anette. Foto: Leon Piron

Veels geluk aan 2019 se matrikulante en hul ouers.  ’n Opsomming van die uitslae verskyn hier onder en word in môre (9 Januarie 2020) se uitgawe van Die Burgergepuliseer. 

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos