Hofmeyr wen swembeker
Posted on31 Jan 2020
Comments0
Juané Cronjé (o. 14), Yanti Prins (o. 16) en Abigail Calitz (o. 19) – die interhuisgala se beste swemmers. Foto: Stephan Meyer... Read More
“Ploffies” reg om met trots te brand
Posted on31 Jan 2020
Comments0
Graad 8’s en 12’s hou ’n pizza-piekniek op die atletiekbaan as deel van ’n kenmekaar. Foto: Leon Piron 152 Nuwe Bloemhoffers het... Read More
Bloemhof weer tops in Engels
Posted on31 Jan 2020
Comments0
Premier Alan Winde, me. Wilna van Heerden, me. Debbie Schäfer (LUR vir Onderwys) en mnr. Brian Schreuer (provinsiale hoof van die WKOD).... Read More
Spanlys: Tenniswedstryde 3 Februarie 2020
Posted on30 Jan 2020
Comments0
Die spanlys vir die tenniswedstryde van Maandag 3 Februarie 2020 kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer... Read More
Program: Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms
Posted on30 Jan 2020
Comments0
Die program vir die Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms (7-8 Februarie 2020) kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting... Read More
Belangrike kennisgewing: Interskole 2020
Posted on30 Jan 2020
Comments0
BELANGRIKE KENNISGEWING VIR ALLE OUERS Lees asb. die amptelike skrywe in verband met die Bloemfontein Interskole hier onder. Die brief is ook... Read More
Klerebank: Nuutste pryslys (Jan 2020)
Posted on30 Jan 2020
Comments0
Die nuutste pryslys vir die Klerebank is nou by www.bloemhofschool.co.za/klerebank beskikbaar. Het jy al na die nuwe d6 Connect oorgeskakel? Meer inligting by bloemhofschool.co.za/d6... Read More
Program: BloemRoos-byeenkoms (29 Jan 2020)
Posted on29 Jan 2020
Comments0
Die program vir vanmiddag se BloemRoos-atletiekbyeenkoms kan HIER afgelaai word. Die program vir die Groot Spog-byeenkoms van 5 Februarie 2020 is ook... Read More
Matriekafskeid 2020: Portefeuljes
Posted on29 Jan 2020
Comments0
Baie dankie aan al die ouers wat gisteraand se matriekafskeid-afskopfunksie bygewoon het. Ons nooi steeds alle belangstellendes om betrokke te raak deur aan... Read More
Spanlys: HSJ-atletiekbyeenkoms (31 Jan 2020)
Posted on28 Jan 2020
Comments0
Die finale spanlys vir die Hoër Jongenskool Paarl se atletiekbyeenkoms van 31 Januarie 2020 kan HIER afgelaai word. Het jy al na die nuwe... Read More