Ouers en leerders kan gerus 21Januarie in hul dagboeke aanteken – ’n motiveringspraatjie deur John Laffnie de Jager word gratis in die skoolsaal aangebied. Lees gerus meer oor dié tennisspeler en -afrigter by die skakel hier onder.
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos