Die Seniorkamp is ’n hoogtepunt op die gr. 11-kalender en vind reeds op 22–24 Januarie 2020 plaas. Die doel van die kamp is om ‘n gevoel van eenheid te skep en om leerders die geleentheid te gee om hul leierskap en vaardighede aan hul klasmaats te bewys.

Ouers/voogde word gevra om asseblief die aanlynvorm voor of op 17 Januarie 2020 te voltooi:

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos