Die rapporte word op Woensdag 4 Desember tussen 08:30 en 09:00 in die skoolsaal uitgedeel. Rapporte wat nie teen 09:00 afgehaal is nie, sal gepos word.

Leerders wat steeds handboeke het, word vriendelik versoek om dit asb. op 4 Desember by kamer 33 in te handig wanneer rapporte afgehaal word.   

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos