Vir die Bloemhof-personeel is daar ‘n behoefte om op ’n ontspanne manier die graad 9’s te leer ken en leiding te gee terwyl hulle die geleentheid het om as groep te bind.

’n “Back to basics”-kamp en oorslaap van Donderdag 23 tot Vrydag 24 Januarie word hiervoor beplan. Die kamp vind gedurende skooltyd op die skoolterrein plaas en maak dus ’n integrale deel van die graad 9-Bloemhoffer se opvoeding uit.

Koste beloop selgs R50 per leerder en is betaalbaar by die leerder se registeronderwyser in 2020 of via EFT in die Skoolfondsrekening –  gebruik “gr 9-kamp, naam van leerder” as verwysing).

Ouers/voogde word gevra om asseblief die aanlynvorm voor of op 15 Januarie 2020 te voltooi:

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos