Die waterpolo-oefenkamp vind op 13 en 14 Januarie 2020 by die Bloemhof-swembad plaas. Die oefensessies sal op albei dae om 09:00 begin en 15:00 eindig.

Alle waterpolospelers (huidige spelers asook 2020 graad 8’s) word gevra om teen 4 Desember aanlyn te registreer. Volg gerus die skakel (https://bit.ly/hmsbpolo1) om te registreer. Die koste van dié kamp beloop R100 en is op die eerste dag betaalbaar.

Navrae: me. Almar̩ van der Vyver Рalmare@bloemhofschool.co.za

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos