- 21 November 2019
- | 12:13
- | Kennisgewings
Leerders moes reeds hul sluitkassies ontruim, maar diegene wat dit nog moet doen, het tot Dinsdag 26 November die geleentheid om dit leeg te maak. Vanaf Woensdag 27 November sal alle kassies leeggemaak word en die inhoud sal ongelukkig nie gestoor word nie.
Huidige graad 8-10’s is welkom om aan die begin van 2020 weer kassies te hernu. Huidige graad 11’s kan vanaf Woensdag 27 November vir sluitkassies by me. Venessa de Beer in die mediateek aansoek doen.
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos