Daar word volgende week (Maandag 25 tot Woensdag 27 November) ’n noodhulpkursus in vlak 1 tot 3 by Bloemhof aangebied.  Die koste is R1000 per deelnemer en ’n beperkte aantal plekke is beskikbaar. Die klaskamer waar dit plaasvind, sal bevestig word.

Kontak Lize Malan (083 440 0953) of Lize Mentz (083 264 5998) per whatsapp om jou plek te bespreek.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos