Die Bloemhof Gholfdag vind volgende jaar (2020) op Donderdag 5 Maart plaas en dié dag bied ’n gulde geleentheid vir ’n besigheid om blootstelling te geniet.  Indien u die hoofborg vir die dag wil word, of iemand ken wat dalk sou belangstel, kontak gerus mnr. Anthony Kitching by anthony@bloemhofschool.co.za / 082 652 5283

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos