Graad 9-kamp 2020
Posted on27 Nov 2019
Comments0
Vir die Bloemhof-personeel is daar ‘n behoefte om op ’n ontspanne manier die graad 9’s te leer ken en leiding te gee... Read More
Waterpolo: 2020-oefenkamp
Posted on26 Nov 2019
Comments0
Die waterpolo-oefenkamp vind op 13 en 14 Januarie 2020 by die Bloemhof-swembad plaas. Die oefensessies sal op albei dae om 09:00 begin... Read More
Sluitkassies vir 2020
Posted on21 Nov 2019
Comments0
Leerders moes reeds hul sluitkassies ontruim, maar diegene wat dit nog moet doen, het tot Dinsdag 26 November die geleentheid om dit... Read More
Noodhulpkursus: vlak 1-3
Posted on20 Nov 2019
Comments0
Daar word volgende week (Maandag 25 tot Woensdag 27 November) ’n noodhulpkursus in vlak 1 tot 3 by Bloemhof aangebied. Die koste... Read More
Tetrathlon-kliniek 2019
Posted on20 Nov 2019
Comments0
’n Tetrathlon-kliniek (vierkamp) word op 5, 6 en 7 Desember by Paul Roos Gimnasium aangebied. Leerders wat hierin belangstel, sal die nodige... Read More
Waterpolo: Belangrike datums vir kwartaal 1
Posted on19 Nov 2019
Comments0
Waterpolospelers en hul ouers word gewys op belangrike datums vir kwartaal 1 van 2020 – sien die skakel hier onder. Waterpolo: Belangrike... Read More
Jaarprogram 2020
Posted on19 Nov 2019
Comments0
Die jaarprogram vir 2020 kan nou hier onder afgelaai word, maar is ook by bloemhofschool.co.za/jaarprogram beskikbaar. Jaarprogram 2020 Deel hierdie plasing Share on... Read More
Atletiek: afrigtingskliniek
Posted on18 Nov 2019
Comments0
Atlete word aan eerskomende Saterdag (23 November) se afrigtingskliniek herinner. Vir meer inligting, sien asb. die onderstaande skakel. Atletiekkliniek: 23 Nov 2019... Read More
Toere en toernooie 2020
Posted on18 Nov 2019
Comments0
’n Opsomming van beplande sportstoere en -toernooie vir 2020 is nou beskikbaar. Toere en toernooie 2020 Deel hierdie plasing Share on whatsapp... Read More
NSS-eksamen: Belangrike inligting
Posted on13 Nov 2019
Comments0
Sien asseblief die onderstaande dokument aangaande die huidige matriekeksamen, soos vanaf die WKOD ontvang. Laai hier af (PDF) Deel hierdie plasing Share... Read More