Talle leerders by prysuitdeling vereer
Posted on09 Oct 2019
Comments0
Die jaarlikse Prysuideling het op Dinsdag, 8 Oktober in ‘n stamvol Bloemhof Sentrum plaasgevind. Me. Karen Meiring, M-Net Direkteur van Afrikaanse Kanale,... Read More
Atletiek: geen oefening op 9 Oktober
Posted on08 Oct 2019
Comments0
Daar sal môre (9 Oktober) weens die atletiekbyeenkoms geen oefening vir die atlete wees nie. Die byeenkoms begin om 17:00 op die... Read More
Prysuitdeling en afwesigheid
Posted on08 Oct 2019
Comments0
Leerders wat nie vandag by die skool is nie, sal ongelukkig nie vannaand by die Prysuitdeling teenwoordig mag wees om hul prys... Read More
Prysuitdeling 2019: Inligting en sitplekplan
Posted on07 Oct 2019
Comments0
Ouers/voogde is welkom om vanjaar se prysuitdeling by te woon – sien asb. die skakel hier onder vir ’n uitnodiging en die... Read More
Atlete vaar puik by Twizza
Posted on07 Oct 2019
Comments0
Bloemhofatlete het ’n derde plek uit 26 skole in die meisiesafdeling ingepalm toe hulle op 5 Oktober aan die Twizza Super Schools... Read More
Uitstapdag 2019: Uitnodiging aan Gr. 12-ouers
Posted on07 Oct 2019
Comments0
Alle ouers van graad 12 leerders word genooi om Uitstapdag, wat op Vrydag, 11 Oktober plaasvind, saam met hul dogters te kom... Read More
Herinnering: Tenniswedstryde begin Maandag, 7 Okt 2019
Posted on04 Oct 2019
Comments0
Tennisspelers word herinner dat ligawedstryde vir die nuwe seisoen reeds Maandag, 7 Oktober 2019 begin. Die volledige ligawedstrydrooster kan hier onder gevind... Read More
Eksamenrooster: Nov 2019
Posted on03 Oct 2019
Comments0
Die eksamenrooster vir die Okt/Nov-eksamen is nou beskikbaar en kan hier onder afgelaai word: Eksamenrooster: Nov 2019 Deel hierdie plasing Share on... Read More
Boek en Koek met Rudie van Rensburg
Posted on03 Oct 2019
Comments0
Rudie van Rensburg is die volgende gas by ons gewilde Boek & Koek wat op Woensdag, 16 Oktober tussen 10:00 en 11:00... Read More
Herinnering: HP-sessies vir Netbal en hokkie
Posted on02 Oct 2019
Comments0
Netbal- en hokkiespelers wat aan die hoë prestasie-sessies deelneem, word herinner dat dit op Dinsdae tussen 06:00 en 07:00 en Donderdae tussen... Read More

