Die organiseerders van die 4M (Dinsdag, 18 Februarie 2020) is op soek na gekwalifiseerde hoofbeamptes om tydens die 2020-byeenkoms diens te doen.  Indien enige Bloemhofouer/voog die nodige kwalifikasie het en bereid is om tydens die 4M in 2020 uit te help, kontak asb. vir me. Jenny King by jenny@bloemhofschool.co.za.  

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos