Vir die meeste van ons matrieks begin die NSS-eksamen amptelik môre as hulle Engels skryf.  Baie sterkte aan elkeen!

Me. Suna Wiese herinner graad 12’s dat hulle asb. hul handboeke moet terugbring wanneer daardie vakke afgehandel is – sien asb. die dokument wat hier onder afgelaai kan word. 

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos