Ouers, grootouers, oudleerders en vriende van Bloemhof word vriendelik uitgenooi om die jaarlikse Kersafsluiting by te woon.  Dit vind op Vrydag, 25 Oktober 2019 om 11:00 in die Moederkerk op Stellenbosch plaas.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos