Die volgende jaargroepe hou formeel reünie op Stigtersdag Vrydag 13 Maart 2020: 1940, 1945, 1950, 1955, 1960, 1965, 1970, 1975, 1980, 1985, 1990, 1995, 2000, 2005, 2010 en 2015.

Alhoewel daar groepe is wat formeel reünie hou, is alle oud-Bloemhoffers welkom om te kom saamkuier.

Kontak asseblief die Bloemhofbondkantoor by bloemhofbond@bloemhofschool.co.za of 076 972 8836 vir meer inligting of kontakbesonderhede van die spesifieke groepe.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos