- 18 October 2019
- | 11:05
- | Kennisgewing - Atletiek, Kennisgewings
Die tweede van twee tydrenne (“time trials”) vind op Dinsdag, 22 Oktober 2019 plaas en atlete word gevra om voor Maandag, 21 Oktober 2019 om 12:00 daarvoor in te skryf. Die program vir die dag kan hier onder afgelaai word.
Let asb. daarop dat die hekkie-items (90mH en 100mH) reeds om 15:30 op Coetzenburg plaasvind.
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos