Om die HP-netbalsessies vanjaar af te sluit, word ‘n informele “Fast 5”-netbaltoernooi op Donderdag, 24 Oktober 2019 by Coetzenburg-netbalbane vanaf 16:00-17:30 gehou. 

Ouers word uitgenooi om gesellig saam te verkeer.  Daar sal ‘n braaidrom beskikbaar wees – bring eie eet en drinkgoed.

Meer inligting is by die inligtingstuk hier onder beskikbaar.

Deel hierdie plasing
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on google
Google+
Share on tumblr
Tumblr
Share on linkedin
LinkedIn
Share on pinterest
Pinterest
Share on print
Druk
Share on email
E-pos