Netbal: Fast 5-toernooi

Geplaas op16 Okt 2019
Kommentare0
Om die HP-netbalsessies vanjaar af te sluit, word ‘n informele “Fast 5”-netbaltoernooi op Donderdag, 24 Oktober 2019 by Coetzenburg-netbalbane vanaf 16:00-17:30 gehou. ...
Lees verder